Modulekode | SLK 805 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Departementele keuring - slegs vir MA: Voorligtingsielkunde. In hierdie module sal studente vaardighede ontwikkel om sielkundige programme binne verskillende sportgemeenskappe te ontwikkel en te implementeer ten einde hulle in staat te stel om die rol van ‘n sportkonsultant te vertolk. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (MA Voorligligtingsielkunde) |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App